JOIN US • SLUIT AAN
Join a hike
Visitors are very welcome to join us for a hike, at a fee of R30 per person. If you’d like to come on a hike, please let the hike leader know before the deadline mentioned in the Information & Hiking Programme. Hike leaders are indicated in the hiking programme that is included in the Information & Hiking Programme.
Stap saam
Besoekers is baie welkom om saam met ons op ’n stap te gaan deur stapgeld ten bedrae van R30 per persoon te betaal. Laat weet asseblief die stapleier van jou voorneme om saam te stap voor die spertyd soos dit vermeld word in die Inligting & Stapprogram. Raadpleeg die stapprogram wat ingesluit is in die Inligting & Stapprogram om te sien wie die stapleier is.
Become a member
We require that you complete three hikes with us as a visitor before applying for membership for the first time. Download and complete the application form. Scan and e-mail it to the address as indicated on the form.
After receiving a notification that your application has been successful you may pay the annual membership fee of R130 per person into the club account and email your proof of payment to mariella@internext.co.za.
Word ’n lid
Ons vereis dat u drie stappe as besoeker doen voordat u om lidmaatskap aansoek doen. Laai die aansoekvorm af, voltooi dit en skandeer en e-pos dit na die adres soos aangedui op die vorm.
Nadat u in kennis gestel is dat u aansoek suksesvol was is die jaarlikse lidmaatskapgeld van R130 per persoon betaalbaar in die klub se bankrekening. Stuur die bewys van betaling aan mariella@internext.co.za.
Renew your membership
The fees for renewing your annual membership are R130 per person. You can renew your club membership by paying your renewal fee into the club account before March and emailing your proof of payment to mariella@internext.co.za.
Hernu u lidmaatskap
Die bedrag vir hernuwing van lidmaatskap is R130 per persoon. U kan u lidmaatskap hernu deur die hernuwingsgeld voor Maart in die klub se bankrekening in te betaal. Stuur die bewys van betaling aan mariella@internext.co.za.